ABOUT

Welkom by Laerskool Protearif , ‘n dinamiese tradisieryke skool, wat deur ons Skepper se Genade, geleë is in ‘n Wêreld Erfenisgebied, die Wieg van die Mensdom. Ons is bevoorreg om die landelike omgewing , oortrek met wilde protea-bome, elke dag te beleef en deel te maak van ons unieke strewe, ook eie aan ons leuse, om elke kind te laat blom en floreer, waar hy / sy geplant is!

LOCATION